Psalms 80:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Keer terug, o God van die leërskare, kyk uit die hemel en kyk, en besoek hierdie wingerdstok;
Afrikaans (NLV) 2011 Wildevarke van die bos verwoes dit, en die wilde diere vreet dit op.
Afrikaans 1933/1953 Die wildevark uit die bos eet hom op, en wat roer op die veld, wei hom af.
Afrikaans 1983 die wildevark uit die bos verwoes hom, gediertes uit die veld vreet hom op.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wildevarke uit die bos vreet hom kaal; bosvarke uit die veld vreet hom op.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die bosvarke trap die wingerdstok plat, die diere vreet dit op.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die diewe en skurke het alles kom opvreet. Wilde diere het alles wat oorgebly het, kaalgepluk.