Psalms 80:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waarom het U dan haar heinings afgebreek, sodat almal wat op die pad verbygaan, haar pluk?
Afrikaans (NLV) 2011 Sy ranke het na die Middellandse See toe uitgestoot, en sy takke na die Eufraatrivier toe uitgesprei.
Afrikaans 1933/1953 Hy het sy ranke uitgebrei tot by die see en sy lote na die Rivier toe.
Afrikaans 1983 Hy het sy ranke uitgestoot tot by die see, sy lote tot by die Eufraat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het sy ranke uitgestoot tot by die see, en sy lote tot by die Rivier.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy ranke het gegaan tot by die see, tot by die Eufraat-rivier.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U nuwe plant het van die Middellandse See tot by die Eufraatrivier gestrek. Die Here se kinders het die Beloofde Land volgemaak.