Psalms 80:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy het haar takke na die see uitgestuur en haar takke na die rivier. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die berge is oordek met sy skaduwee; die magtige seders met sy takke. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die berge was oordek met sy skaduwee, en met sy ranke die seders van God. |
| Afrikaans 1983 | Sy skaduwee het die berge oordek, sy ranke die magtige seders. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Berge is deur sy skadu oordek, die magtige seders deur sy takke. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die berge was in die wingerdstok se skaduwee, sy ranke was bo-oor die hoë sederbome. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So dig het dit gegroei dat dit skaduwees oor die hoë berge gegooi het. Dit was selfs groter as die reusebome wat daar gestaan het. |