Psalms 80:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die heuwels was bedek met sy skaduwee, en sy takke was soos die mooi seders.
Afrikaans (NLV) 2011 U het die grond vir hom reggemaak; sy wortels het gegroei en die land gevul.
Afrikaans 1933/1953 U het voor hom plek gemaak, en hy het wortels geskiet en die land vervul.
Afrikaans 1983 U het vir hom plek reggemaak, sy wortels het gegroei en hy het die land ingeneem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U het voor hom skoongemaak; hy het wortel geskiet en die land vol gerank.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U het 'n plek gereedgemaak vir die wingerdstok en dit het gegroei, oor die hele land tot by die see.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U het die grond uitgekies en goed voorberei. Die plantjie het stewig begin groei. Gou-gou was die hele land toegerank.