Psalms 8:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | O HERE onse HERE, hoe heerlik is u Naam op die hele aarde! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | die voëls in die lug, die visse in die see, en alles wat swem deur die seestrome. |
| Afrikaans 1933/1953 | die voëls van die hemel en die visse van die see, wat trek deur die paaie van die see. [ (Psalms 8:10) o HERE, onse Here, hoe heerlik is u Naam op die ganse aarde! ] |
| Afrikaans 1983 | die voëls in die lug, en die visse in die see wat die oseane deurkruis. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die voëls van die hemel, en die visse van die see wat verbytrek op hulle roetes deur die oseane. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | oor die voëls in die lug en oor die visse in die see, oor alles wat in die see swem. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |