Psalms 8:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die voëls van die hemel en die visse van die see en alles wat deur die paaie van die see trek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | skape en beeste, alles, en ook die wilde diere van die veld, |
| Afrikaans 1933/1953 | skape en beeste, die almal, en ook die diere van die veld, |
| Afrikaans 1983 | skape en beeste, alles; selfs die diere in die veld, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | al die kleinvee en beeste, ja, selfs die diere van die veld, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | oor die skape en bokke en beeste, ja, oor hulle almal, en oor die wilde diere, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [8-9] Veral die diere is van hom afhanklik - die vee, wilde diere, voëls en visse. |