Psalms 8:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Alle skape en beeste, ja, en die diere van die veld; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U het hom in beheer gestel van alles wat u hande gemaak het. U het vir hom mag gegee oor alle dinge: |
| Afrikaans 1933/1953 | U laat hom heers oor die werke van u hande; U het alles onder sy voete gestel: |
| Afrikaans 1983 | U laat hom heers oor die werk van u hande, U het alles aan hom onderwerp: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U laat hom heers oor die werk van u hande; U het alles onder sy voete gestel: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U laat hom regeer oor alles wat U gemaak het. U het gesê hy is die hoof oor alles: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U laat hom soos ’n groot leier oor u handewerk regeer. Hy moet vir alles sorg wat U gemaak het. |