Psalms 8:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U het hom laat heers oor die werke van u hande; U het alles onder sy voete gestel;
Afrikaans (NLV) 2011 U het hom ’n bietjie minder gemaak as hemelse wesens, en hom gekroon met roem en eer.
Afrikaans 1933/1953 U het hom 'n weinig minder gemaak as 'n goddelike wese en hom met eer en heerlikheid gekroon.
Afrikaans 1983 U het hom net 'n bietjie minder as 'n hemelse wese gemaak en hom met aansien en eer gekroon,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U het hom net minder as 'n hemelse wese gemaak; U het hom met eer en majesteit gekroon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U het die mens amper soos 'n engel gemaak, U het vir hom eer gegee en U het hom belangrik gemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U het hom so belangrik gemaak dat hy amper soos U is; U behandel hom soos ’n koning; U gee ’n baie hoë posisie aan hom. U wil hê dat die mens oral moet wys hoe groot U is. Hy is mos u verteenwoordiger. Hy regeer oor die hele aarde.