Psalms 8:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want U het hom 'n bietjie minder gemaak as die engele en hom met heerlikheid en eer gekroon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | wat is die mens dat U aan hom dink, die mensdom dat U vir hulle omgee? |
| Afrikaans 1933/1953 | wat is die mens dat U aan hom dink, en die mensekind dat U hom besoek? |
| Afrikaans 1983 | wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wat is 'n mens dan dat U aan hom dink, 'n mensekind dat U aan hom aandag skenk? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Mens beteken niks. Hoekom dink U aan mense? Hoekom onthou U iemand wat net 'n mens is? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En tog, hoeveel gee U nie om vir hierdie piepklein mensie nie! Dink net: U sorg vir hom. Hy is vir U baie belangrik. |