Psalms 8:10 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Here, ons God, hoe vol majesteit is u Naam oor die hele aarde!
Afrikaans 1983 Here, ons Here, hoe wonderbaar is u Naam oor die hele aarde!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Here, ons Heer, hoe magtig is u Naam oor die hele aarde!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, ons Here, die hele aarde wys dat U Koning is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, ons Here, hoe groot is U nie; U word oor die hele aarde geprys!