Psalms 79:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Help ons, o God van ons heil, ter wille van u Naam, en red ons en reinig ons sondes ter wille van u Naam.
Afrikaans (NLV) 2011 God van ons verlossing, help ons, red ons tog ter wille van die eer van u Naam, en vergewe ons sondes ter wille van u Naam.
Afrikaans 1933/1953 Help ons, o God van ons heil, om die eer van u Naam, en red ons en doen versoening oor ons sondes ter wille van u Naam.
Afrikaans 1983 Help ons, o God, ons Redder, ter wille van die eer van u Naam, red ons, vergewe ons ons sondes tot die eer van u Naam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Help ons, o God wat ons verlos, ter wille van die eer van u Naam. Red ons en bedek ons sondes, ter wille van u Naam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) O God, U wat ons elke maal gered het, U moet ons help, sodat almal sal weet dat U God is. U moet ons red en U moet ons sondes vergewe, sodat almal sal weet wie U is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Help ons tog, God! Dit is net U wat ons kan verlos. U goeie Naam is ook op die spel. Vat al ons sondes weg sodat u goeie Naam nie gespot word nie.