Psalms 79:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hulle het Jakob opgeëet en sy woonplek verwoes.
Afrikaans (NLV) 2011 Want hulle het Jakob verslind, en sy woonplek verwoes.
Afrikaans 1933/1953 Want hulle het Jakob verteer en sy woning verwoes.
Afrikaans 1983 Dit is hulle wat vir Jakob tot niet gemaak en sy woonplek verwoes het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want hulle het Jakob verteer, sy weiding verwoes.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want hulle het die nageslag van Jakob doodgemaak en hulle woonplek verwoes.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het u kinders kom doodmaak en die plek waar ons bly met die grond gelykgemaak.