Psalms 79:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Stort u toorn uit oor die nasies wat U nie ken nie, en oor die koninkryke wat u Naam nie aangeroep het nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Stort u toorn uit oor die nasies wat weier om U te erken en oor koninkryke wat u Naam nie aanroep nie.
Afrikaans 1933/1953 Stort u grimmigheid uit oor die heidene wat U nie ken nie, en oor die koninkryke wat u Naam nie aanroep nie.
Afrikaans 1983 Laat u gramskap die heidene tref: hulle dien U nie; laat dit die koninkryke tref wat u Naam nie aanroep nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Stort u gramskap uit oor die nasies wat U nie ken nie, oor die koninkryke wat u Naam nie aanroep nie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is die heidene vir wie U kwaad moet wees, die mense wat nie vir U ken nie en wat nie tot U bid nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wees eerder kwaad vir hulle wat U nie ken nie. Tref eerder die nasies wat nie na U kom nie.