Psalms 79:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ons het 'n smaad geword vir ons bure, 'n spot en bespotting vir die wat rondom ons is.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons is ’n bespotting vir ons bure, verag en gespot deur almal om ons.
Afrikaans 1933/1953 Ons het vir ons bure 'n smaad geword, 'n spot en beskimping vir die wat rondom ons is.
Afrikaans 1983 Ons het 'n bespotting vir ons buurvolke geword, ons word gespot en uitgejou deur almal rondom ons.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ons het die bespotting van ons bure geword, die hoon en spot van hulle rondom ons.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons bure beledig ons, die mense rondom ons lag vir ons en spot ons.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal wat om ons bly, het hierdie vernedering gesien. Hulle het ons gespot. Hulle jou ons uit.