Psalms 79:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle bloed het hulle vergiet soos water rondom Jerusalem; en daar was niemand om hulle te begrawe nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle bloed het soos water rondom Jerusalem gevloei, en daar was niemand om hulle te begrawe nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle het hulle bloed rondom Jerusalem soos water uitgegiet sonder dat iemand hulle begrawe. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het die bloed van u dienaars rondom Jerusalem laat vloei soos water. Niemand het hulle begrawe nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het hulle bloed soos water uitgestort om Jerusalem, en daar was niemand wat hulle begrawe het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het u dienaars se bloed soos water laat vloei rondom Jerusalem, en daar was niemand wat hulle begrawe het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense wat U dien se bloed het in strome rondom Jerusalem gevloei. Daar was niemand wat die lyke kon begrawe nie. |