Psalms 79:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) ('n Psalm van Asaf.) O God, die heidene het in u erfdeel gekom; hulle het u heilige tempel verontreinig; hulle het Jerusalem op hope gelê.
Afrikaans (NLV) 2011 O God, heidense nasies het gekom, en u eie erfdeel binnegeval. Hulle het u heilige tempel verontreinig en Jerusalem ’n puinhoop gemaak.
Afrikaans 1933/1953 'n Psalm van Asaf. o God, heidene het gekom in u erfdeel, hulle het u heilige tempel verontreinig, Jerusalem tot puinhope gemaak.
Afrikaans 1983 'n Psalm van Asaf. Heidene het u land binnegedring, o God, hulle het u heilige tempel ontwy en Jerusalem in puin gelê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Psalm. Van Asaf. O God, nasies het in u eiendom ingegaan, hulle het u •heilige •tempel verontreinig; hulle het Jerusalem tot puinhope gemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Psalm van Asaf. O God, heidene het gekom in die plek wat aan U behoort, hulle het u gewyde tempel ontwy, hulle het Jerusalem verwoes, en daar is nou net hope klippe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God, ongelowiges het dit wat aan U behoort, verwoes. Wat vir U en u kinders kosbaar is, u blyplek, het hulle sonder enige eerbied platgeloop. Vreemdes het Jerusalem in ’n ashoop verander.