Psalms 78:72 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het hulle gevoed volgens die opregtheid van sy hart; en hulle gelei deur die vaardigheid van sy hande.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het hulle met ’n opregte hart versorg en hulle met bekwame hande gelei.
Afrikaans 1933/1953 En hy het hulle opgepas na die opregtheid van sy hart en hulle gelei met die verstandige oorleg van sy hande.
Afrikaans 1983 Dawid het die volk met toewyding versorg en hulle met oorleg gelei.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dawid het hulle met 'n opregte hart opgepas; met die vaardigheid van sy hande het hy hulle gelei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid het goed regeer oor hulle, hy was 'n wyse koning.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid was ’n goeie herder. Hy het hulle goed gelei en met liefde versorg.