Psalms 78:70 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het ook sy dienaar Dawid gekies en hom uit die skaapkrale geneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het sy dienskneg Dawid gekies, hom van die skaapkrale af gaan haal. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het sy kneg Dawid uitverkies en hom van die skaapkrale af geneem. |
| Afrikaans 1983 | Hy het Dawid as sy dienaar gekies en hom van die skaapkrale af weggeneem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het Dawid, sy dienskneg, gekies, en hom van die skaapkrale af weggeneem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het sy dienaar Dawid gekies en hom weggeneem van die skaapkrale, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het Dawid as sy dienaar gekies en hom tussen die skape gaan uithaal. |