Psalms 78:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) sodat hulle op God kan hoop en die werke van God nie vergeet nie, maar sy gebooie bewaar.
Afrikaans (NLV) 2011 So sal hulle op God kan hoop, die werke van God nie vergeet nie, maar sy bevele gehoorsaam
Afrikaans 1933/1953 en hulle vertroue op God kan stel en die dade van God nie vergeet nie, maar sy gebooie kan bewaar,
Afrikaans 1983 So sal hulle dan op God vertrou en nie vergeet wat Hy gedoen het nie, maar gehoorsaam wees aan wat Hy beveel het
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en sodat húlle weer hulle vertroue in God kan stel, God se dade nie vergeet nie en kan hou by sy bevele.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle moet glo dat God hulle sal help. Hulle moenie vergeet wat Hy gedoen het nie en hulle moet doen wat Hy gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Niemand mag ooit vergeet wat God gedoen het nie. So sal hulle leer om ook op God te vertrou. Hulle sal doen wat Hy sê.