Psalms 78:68 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar hy het die stam van Juda gekies, die berg Sion wat hy liefgehad het.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar die stam van Juda het Hy gekies, vir Sionsberg, wat Hy liefhet.
Afrikaans 1933/1953 maar die stam van Juda uitverkies, die berg Sion wat Hy liefhet.
Afrikaans 1983 Hy het die stam Juda verkies, Sionsberg wat Hy liefhet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Hy het die stam van Juda gekies, die berg Sion wat Hy liefhet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het die Juda-stam gekies, die Sionsberg waarvoor Hy lief geword het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy keuse het op Juda geval. Die Sionsberg waarvoor Hy so lief is, was sy keuse.