Psalms 78:67 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder het hy die tabernakel van Josef geweier en die stam van Efraim nie uitverkies nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het Josef se nageslag verwerp; die stam van Efraim het Hy nie gekies nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het die tent van Josef verwerp, en die stam van Efraim het Hy nie uitverkies nie, |
| Afrikaans 1983 | Hy het die geslag van Josef verwerp en teen die stam Efraim gekies. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het die tent van Josef verwerp en die stam van Efraim nie gekies nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het die tempel gelos wat by die Josef-stam was, Hy het nie weer die Efraim-stam gekies nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het nie die stam van Josef as leier gekies nie, ook nie die stam van Efraim nie. |