Psalms 78:66 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het sy vyande in die agterste dele verslaan; hy het hulle ewige smart aangedoen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het sy vyande teruggedryf en vir altyd aan skande oorgegee. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Hy het sy teëstanders van agter geslaan, Hy het hulle 'n ewige smaadheid aangedoen. |
| Afrikaans 1983 | Hy het sy vyande teruggedryf en hulle vir altyd 'n eerlose neerlaag laat ly. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het sy teenstanders teruggedryf en ewige bespotting oor hulle gebring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het sy vyande hard geslaan, Hy het hulle vir altyd verneder. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het sy vyande met ’n ystervuis getref, hulle onderstebo geloop. So erg het hulle nog nooit verloor nie. |