Psalms 78:64 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle priesters het deur die swaard geval; en hulle weduwees het nie geklaag nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle priesters het deur die swaard geval en hulle weduwees kon nie rou nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle priesters het deur die swaard geval, en hulle weduwees het nie geween nie. |
| Afrikaans 1983 | Die priesters het deur die swaard gesterf, die weduwees het nie kans gekry om hulle mans te begrawe nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle priesters het deur die swaard geval en hulle weduwees kon nie rou nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle priesters het in die oorlog gesterf, en daar was nie tyd vir die weduwees om te rou nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Selfs die priesters is in die oorlog doodgemaak. Hulle weduwees het nie eens ’n kans gehad om oor hulle te huil nie. |