Psalms 78:63 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die vuur het hulle jongmanne verteer; en hulle meisies is nie aan die huwelik gegee nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle jong manne is deur vuur verteer, vir hulle jong meisies is geen huwelikslied gesing nie.
Afrikaans 1933/1953 Die vuur het hulle jongmanne verteer, en hulle jongedogters is nie geprys nie.
Afrikaans 1983 Die jongmanne het in die vuur omgekom: daar is nie meer huweliksliedere vir die jongmeisies gesing nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle jong manne is deur vuur verteer, en hulle jongmeisies is nie met liedere geprys nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle jongmanne het verbrand, en daar was niemand met wie hulle jongmeisies kon trou nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jongmans het in die vuur doodgebrand. Later was daar niemand meer oor om met die meisies te trou nie.