Psalms 78:62 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het ook sy volk aan die swaard oorgegee; en was kwaad vir sy erfdeel.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het sy volk uitgelewer aan die swaard, want vir sy besondere eiendom was Hy kwaad.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het sy volk oorgelewer aan die swaard en toornig geword op sy erfdeel.
Afrikaans 1983 Hy het sy volk aan die swaard oorgegee, kwaad geword vir dié wat aan Hom behoort.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het sy volk aan die swaard uitgelewer; Hy het woedend geword vir sy eiendom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het sy volk laat sterf in oorlog, Hy was kwaad vir die mense van sy eie land.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het toegelaat dat ander mense sy volk doodmaak, met sy eiendom wou Hy niks te doen hê nie.