Psalms 78:61 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En het sy krag in ballingskap oorgegee en sy heerlikheid in die hand van die vyand. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het sy magtige ark prysgegee, sy glorie in die hande van vyande. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het sy sterkte oorgegee in gevangenskap en sy heerlikheid in die hand van die teëstander. |
| Afrikaans 1983 | Hy het die volk wat Hy deur sy mag verower het, in ballingskap weggestuur, sy uitverkore volk in die mag van die vyand gegee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het sy krag in ballingskap oorgegee, sy heerlikheid in die hande van teenstanders. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het nie gekeer toe die vyande sy verbondskis vat nie, die kis waar Hy, die sterk Koning, aan sy mense verskyn het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God het sy volk oorgegee in die hand van hulle vyande, want hulle het sy groot Naam vertrap. Hy het hulle uit die land weggejaag. |