Psalms 78:60 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sodat hy die tabernakel van Silo, die tent wat hy onder die mense opgerig het, verlaat het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het die tabernakel in Silo verlaat. Dit was sy tentwoning onder mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het die tabernakel in Silo prysgegee, die tent wat Hy opgeslaan het onder die mense. |
| Afrikaans 1983 | Hy het die tabernakel in Silo verwoes, die tent waarin Hy onder die mense gewoon het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het die tabernakel by Silo prysgegee, die tent waarin Hy tussen mense gewoon het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het die tempel in Silo gelos, die plek waar Hy tussen mense gewoon het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die tabernakel in Silo waar die volk gebid het, het Hy verwerp. Vroeër het Hy hier gebly. |