Psalms 78:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sodat die komende geslag hulle kan ken, ja, die kinders wat gebore moet word; wie moet opstaan en dit aan hulle kinders verkondig: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | sodat die volgende geslag dit kan ken, en selfs die ongebore kinders weer húlle kinders kan leer. |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat die volgende geslag dit kan weet, die kinders wat gebore word, dat hulle kan opstaan en vertel aan hulle kinders, |
| Afrikaans 1983 | sodat die volgende geslag dit kan weet en die kinders wat nog gebore sal word, dit weer aan húlle kinders kan vertel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sodat die volgende geslag dit sal weet, die kinders wat nog gebore moet word, sal opstaan en dit aan hulle kinders vertel, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Elke volgende geslag moet weet wat die Here wil hê, elke kind wat gebore sal word, en hulle moet dit ook vir hulle kinders leer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Almal moet die kans kry om te hoor dat hulle in God moet glo. Ook ons kinders en kleinkinders moet daarvan kennis neem. |