Psalms 78:56 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hulle het die Allerhoogste God versoek en geterg en sy getuienisse nie gehou nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het egter die Allerhoogste beproef, teen Hom in opstand gekom, en sy gebooie nie gehoorsaam nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar hulle het Hom versoek en was wederstrewig teen God, die Allerhoogste, en hulle het sy getuienisse nie onderhou nie. |
| Afrikaans 1983 | Maar hulle het God die Allerhoogste getart en teen Hom in opstand gekom. Hulle was nie aan sy gebooie gehoorsaam nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar hulle was opstandig en het God, die Allerhoogste, uitgedaag; hulle het nie sy bepalings nagekom nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die Hoogste God se volk het Hom getoets, hulle was opstandig teen Hom, hulle het nie gedoen wat Hy vir hulle gesê het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar die Israeliete het geweier om na God te luister. Hulle het teen Hom gerebelleer. Hulle het die Allerhoogste se voorskrifte die een na die ander verwerp. |