Psalms 78:54 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het hulle gebring na die grens van sy heiligdom, tot by hierdie berg wat sy regterhand gekoop het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het hulle gebring na ’n gebied wat Hy afgesonder het, na die bergland wat Hy deur sy mag verower het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het hulle gebring na sy heilige grondgebied, na die bergland wat sy regterhand verwerf het. |
| Afrikaans 1983 | Hy het sy volk gebring na die gebied wat Hy afgesonder het, na die bergland wat Hy deur sy mag verower het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het hulle na sy •heilige grondgebied gebring, na die berg wat sy regterhand verwerf het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het sy volk gebring na sy gewyde land, na die berg wat Hy geneem het om aan Hom te behoort. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het sy volk na die land toe gebring wat Hy vir hulle uitgesoek het, na die bergland wat die Here self gekies het. Hy het self hierdie gebied vir hulle verower. |