Psalms 78:53 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Hy het hulle veilig verder gelei, sodat hulle nie bang was nie, maar die see het hulle vyande oorweldig.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het hulle veilig gelei sodat hulle nie bang was nie, maar hulle vyande is deur die see oorweldig.
Afrikaans 1933/1953 Ja, Hy het hulle veilig gelei, sodat hulle nie gevrees het nie; maar die see het hulle vyande oordek.
Afrikaans 1983 Vir hulle het Hy veilig gelei, en hulle was nie bang nie, maar hulle vyande, dié is deur die see oorweldig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het hulle veilig gelei, sodat hulle nie verskrik was nie. Hulle vyande is deur die see oorstroom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en Hy het hulle gebring waar hulle veilig kan wees en nie bang nie. Maar hulle vyande het in die see verdrink.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het sy volk goed opgepas sodat hulle nie bang was nie. Al hulle vyande het in die see verdrink.