Psalms 78:52 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar sy eie mense het soos skape laat uittrek en hulle soos 'n kudde in die woestyn gelei. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar sy eie volk het Hy soos skape uitgelei, en soos ’n kudde skape hulle deur die woestyn gelei. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Hy het sy volk laat wegtrek soos skape en hulle gelei soos 'n kudde in die woestyn. |
| Afrikaans 1983 | Maar sy eie volk het Hy uitgelei en hulle soos 'n kudde skape deur die woestyn laat trek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar soos kleinvee het Hy sy volk laat wegtrek. Toe het Hy hulle soos 'n kudde in die woestyn gelei, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Hy het sy eie volk weggelei soos 'n herder sy skape en bokke weglei. Hy het hulle deur die woestyn gelei |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar die Here het sy eie volk laat wegtrek. Soos ’n goeie skaapwagter het Hy hulle deur die woestyn gelei. |