Psalms 78:48 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het ook hulle vee aan die hael oorgegee en hulle kleinvee aan warm donderstrale. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het die vee aan hael oorgegee, hulle skape aan weerligstrale. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook het Hy hulle diere aan die hael oorgegee en hulle vee aan die blitse. |
| Afrikaans 1983 | Hy het hulle vee aan die hael oorgegee, hulle kuddes aan die weerligstrale; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het hulle beeste aan hael oorgegee, en hulle vee aan weerligstrale. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het hael en weerlig gestuur om hulle beeste en hulle skape en bokke dood te slaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het hael op hulle diere laat neerreën en swaar donderweer op hulle vee. |