Psalms 78:46 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het ook hulle opbrings aan die ruspe gegee en hulle arbeid aan die sprinkaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het hulle oeste aan sprinkane gegee; hulle hele opbrengs is opgevreet.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het hulle opbrings aan die kaalvreter gegee en die vrug van hulle werk aan die treksprinkaan.
Afrikaans 1983 Hy het hulle oes aan sprinkaanswerms gegee, die vrug van hulle arbeid laat afvreet;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het hulle opbrengs aan kaalvretersprinkane gegee, die vrug van hulle arbeid aan treksprinkane.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het hulle plante vir die sprinkane gegee, die sprinkane het alles op hulle koringlande en in hulle tuine opgevreet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het sprinkane die Egiptenaars se oeste laat opvreet.