Psalms 78:44 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het hulle riviere in bloed verander; en hulle strome, dat hulle nie kon drink nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het hulle riviere in bloed verander sodat niemand uit hulle strome kon drink nie.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het hulle riviere verander in bloed en hulle strome, sodat hulle nie kon drink nie.
Afrikaans 1983 Hy het hulle riviere in bloed verander sodat hulle nie uit hulle waterstrome kon drink nie;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het hulle riviere in bloed verander, ook hulle strome – hulle kon glad nie daarvan drink nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het die riviere, die waterstrome, verander, en dit het bloed geword sodat die Egiptenaars dit nie kon drink nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het riviere in bloed verander, g’n mens kon daarvan drink nie.