Psalms 78:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoe Hy sy tekens in Egipte gedoen het en sy wonders in die veld van Soan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | toe Hy sy tekens in Egipte getoon het, en sy wonders in die veld by Soan. |
| Afrikaans 1933/1953 | toe Hy sy tekens gedoen het in Egipte en sy wonders in die veld van Soan. |
| Afrikaans 1983 | Hy het in Egipte sy magtige dade gedoen, sy wonders in die veld by Soan; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | toe Hy sy tekens gedoen het in Egipte en sy wonders op die vlakte van Soan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | daardie tyd toe Hy in Egipte tekens en wonderwerke gedoen het, daar in die land waar die stad Soan is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en watter wonders Hy in Egipte gedoen het, daar in die veld van Soan. |