Psalms 78:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ja, hulle het omgedraai en God versoek, en die Heilige van Israel beperk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Weer en weer het hulle God getart en die Heilige van Israel gepynig. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle het God opnuut versoek en die Heilige van Israel gekrenk. |
| Afrikaans 1983 | Oor en oor het hulle God getart en het hulle optrede die Heilige van Israel gegrief. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het God weer uitgedaag, en die •Heilige van Israel gekrenk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het God elke maal weer getoets, hulle het die Heilige God van Israel hartseer gemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Oor en oor het hulle God se geduld beproef. Hulle het Israel se heilige God in die gesig gevat! |