Psalms 78:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want hulle hart was nie reg met hom nie, en hulle was nie standvastig in sy verbond nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle hart was ontrou aan Hom, sy verbond het hulle nie gehou nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | maar hulle hart het nie aan Hom vasgehou nie, en hulle was nie trou in sy verbond nie. |
| Afrikaans 1983 | hulle was ontrou aan Hom, hulle het hulle nie aan sy verbond gehou nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle harte was nie standvastig teenoor Hom nie; hulle was nie getrou aan sy verbond nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het nie regtig in God geglo nie, hulle het nie gedoen wat Hy gesê het toe Hy 'n verbond met hulle gemaak het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle hart was ver van Hom af, hulle woorde en dade ook! Hulle het nie hulle ooreenkoms met Hom gehou nie. |