Psalms 78:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het daaraan gedink dat God hulle rots was, en die Hoë God hulle Verlosser.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het onthou God is hulle rots, en die Allerhoogste hulle verlosser.
Afrikaans 1933/1953 en hulle het daaraan gedink dat God hul rots was en God, die Allerhoogste, hul verlosser.
Afrikaans 1983 Hulle het bely dat God hulle rots, dat die Allerhoogste hulle verlosser is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het onthou dat God hulle rots is, dat God, die Allerhoogste, hulle losser is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het dan gesê dit is God wat hulle Rots is, dit is die Hoogste God wat hulle kan vrymaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dan was hulle vinnig om te sê: “Ons kom kruip weg by God; die Allerhoogste is ons Redder.”