Psalms 78:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom het Hy hulle dae in nietigheid vernietig en hulle jare in benoudheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom het Hy hulle dae in nietigheid tot ’n einde laat kom, en hulle jare in onheil.
Afrikaans 1933/1953 So het Hy dan hulle dae laat vergaan in nietigheid en hulle jare in verskrikking.
Afrikaans 1983 Daarom het Hy hulle hulle dae vrugteloos laat deurbring en hulle jare vol kommer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So het Hy hulle dae laat eindig in nietigheid, en hulle jare in verskrikking.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God het hulle laat sterf. Hulle lewens het niks beteken nie, dit was soos wind, hulle was elke dag bekommerd en bang.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarom dat God hulle lewe in die sand laat wegsyfer het. Hulle het vergaan.