Psalms 78:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vir dit alles het hulle nog gesondig en nie geglo oor sy wonderdade nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Tog het hulle aanhou sondig, en geweier om in sy wonders te glo.
Afrikaans 1933/1953 Ondanks dit alles het hulle verder gesondig en nie aan sy wonders geglo nie.
Afrikaans 1983 Tog het hulle bly sondig en sy wonderdade het vir hulle niks gesê nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ten spyte hiervan het hulle steeds gesondig en nie aan sy wonders geglo nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God het dit alles gedoen, maar hulle het aangehou om sonde te doen, hulle het nie geglo dat dit Hý is wat die wonderwerke gedoen het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die volk het aangehou om verkeerde dinge te doen. Hulle het hulle net mooi niks aan God se wonders gesteur nie.