Psalms 78:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle was nie vervreemd van hulle begeerlikheid nie. Maar terwyl hulle vleis nog in hulle monde was, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar hulle honger was nog nie gestil nie. Met die kos nog in hulle mond, |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle was nie weg van hul begeerte nie -- hulle voedsel was nog in hulle mond -- |
| Afrikaans 1983 | Maar hulle gulsigheid het geen perke geken nie. Hulle kos was nog so in hulle mond, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het nog nie weggedraai van wat hulle begeer het nie, hulle kos was nog in hulle monde, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar hulle wou aanhou en aanhou eet. Die kos was nog in hulle mond, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar hulle was nog nie tevrede nie. Hulle was gulsig. Hulle wou nog meer hê, selfs met hulle mond propvol kos! |