Psalms 78:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het geëet en was goed versadig, want Hy het hulle hul eie begeerte gegee; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het meer as genoeg geëet. Hy het gegee wat hulle gevra het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het hulle geëet en ten volle versadig geword, en hulle begeerte het Hy bevredig. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het geëet, meer as genoeg, Hy het vir hulle gegee wat hulle gevra het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het geëet en was heeltemal versadig; Hy het wat hulle begeer het, vir hulle gebring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het geëet en meer as genoeg gekry, God het vir hulle die kos gebring waarvoor hulle lus was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense kon hulle honger heerlik stil. Daar was meer as genoeg vir elkeen. Hulle kon meer as genoeg eet. |