Psalms 78:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het dit in die middel van hulle laer laat val, rondom hulle woonplekke.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het dit in hulle kamp laat val, oral rondom hulle tente.
Afrikaans 1933/1953 en Hy het dit binne-in sy laer laat val, rondom sy wonings.
Afrikaans 1983 Hy het dit in die kamp rondom hulle tente laat val.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het dit binne-in sy kamp laat val, reg rondom sy verblyfplek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die voëls het binne-in die kamp geval, rondom hulle tente.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Boonop het God hierdie voëls bo-op die volk se staanplek laat val, sommer tussen hulle tente.