Psalms 78:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het 'n oostewind in die hemel laat waai, en deur sy krag het hy die suidewind ingebring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het die oostewind uit die hemel losgelaat, en deur sy groot krag die suidewind laat waai. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het die oostewind laat uitbreek aan die hemel en die suidewind deur sy sterkte aangevoer; |
| Afrikaans 1983 | Hy het die oostewind laat opsteek en deur sy krag die suidewind laat waai. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het die oostewind in die hemel laat losbars; en deur sy krag die suidewind laat waai. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy wat sterk is, het die wind laat waai uit die ooste en uit die suide. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het ook die oostewind laat opkom en met die suidewind gepraat, |