Psalms 78:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die mens het engele se kos geëet: hy het vir hulle vleis oorgedra.
Afrikaans (NLV) 2011 Kos van engele het hulle geëet, kos in oorvloed het God gegee.
Afrikaans 1933/1953 Mense het die brood van die engele geëet; Hy het hulle volop padkos gestuur.
Afrikaans 1983 Van hierdie brood uit die hemel het elkeen geëet. God het vir hulle oorgenoeg kos gestuur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die brood van engele – mense het dit geëet. Padkos het Hy vir hulle gestuur – tot versadiging toe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense het brood van engele geëet, God het vir hulle kos gestuur, meer as genoeg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Skielik het gewone mense dieselfde kos as engele in die hemel geëet. Elke dag was daar oorgenoeg kos vir almal. God het dit gestuur.