Psalms 78:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het manna op hulle laat reën om te eet en hulle van die hemelkorrel gegee.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het manna op hulle laat reën om te eet, uit die hemel brood vir hulle gegee.
Afrikaans 1933/1953 en Hy het manna op hulle laat reën om te eet en koring van die hemel aan hulle gegee.
Afrikaans 1983 Hy het manna op hulle laat reën, uit die hemel kos aan hulle gegee om te eet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het manna om te eet op hulle laat reën, koring van die hemel het Hy aan hulle gegee,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het manna op hulle laat reën sodat hulle dit kon eet. Hy het vir hulle brood uit die hemel gegee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het arms vol kos op hulle laat neerreën uit die hemel: manna, hemelse brood!