Psalms 78:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Al het Hy die wolke van bo af beveel en die deure van die hemel oopgemaak,
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het die wolke daarbo beveel, die hemele se deure oopgemaak,
Afrikaans 1933/1953 En Hy het aan die wolke daarbo bevel gegee en die deure van die hemel oopgemaak;
Afrikaans 1983 Hy het die wolke daarbo gebied en die deure van die hemel oopgemaak:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het die wolke daarbo bevel gegee en die deure van die hemel oopgemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het wolke van bo af gestuur en Hy het die deure van die hemeldak oopgemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het vir die wolke gesê: “Gaan oop!” Hy het die deure van die hemel oopgemaak.