Psalms 78:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Omdat hulle nie in God geglo het nie en nie op sy redding vertrou het nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | want hulle het God nie geglo nie, en nie op sy verlossing vertrou nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | omdat hulle in God nie geglo en op sy hulp nie vertrou het nie. |
| Afrikaans 1983 | omdat hulle nie op God vertrou het en op sy hulp staatgemaak het nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | omdat hulle nie in God geglo het nie, en nie op sy verlossing vertrou het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God was kwaad omdat hulle nie geglo het dat Hy sal doen wat Hy belowe het nie, hulle het nie geglo dat Hy hulle sal red nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | want hulle wou nie in God glo nie. Hulle het nie op sy hulp staatgemaak nie. Gelukkig is God ’n goeie God; daarom het Hy sy volk gehelp. |