Psalms 78:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom het die HERE dit gehoor en toornig geword;
Afrikaans (NLV) 2011 Toe die Here dit hoor, was Hy baie kwaad. ’n Vuur het teen Jakob ontbrand; sy toorn het teen Israel ontvlam,
Afrikaans 1933/1953 Daarom het die HERE gehoor en toornig geword, en 'n vuur is aangesteek teen Jakob, en toorn het ook opgegaan teen Israel;
Afrikaans 1983 Toe die Here dit hoor, het Hy kwaad geword; Hy het 'n vuur teen Jakob laat ontbrand, teen Israel sy toorn laat woed
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom, toe die Here dit hoor, het Hy woedend geword, en 'n vuur het uitgebreek teen Jakob. Ook het sy toorn opgevlam teen Israel,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom, toe die Here dit hoor, het Hy kwaad geword. Dit was soos 'n vuur wat gebrand het teen die nageslag van Jakob, teen Israel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here was baie kwaad toe Hy hoor wat hulle sê. Sy woede het soos ’n vuur op Jakob afgekom, soos ’n orkaan op Israel,